Fluweel Likeur

Bestandele:
- 1 blik kondensmelk
- 1 blik Ideal melk
- 10ml vanilla
- 5ml sterk koffie
- 200ml whiskey
Lewer:
- lewer 750ml
Metode:
Meng kondensmelk, Ideal melk en vanilla saam.
Meng koffie met die whiskey en voeg by die melk mengsel.
Klits goed en bedien of bottel en bêre in yskas.