Koffieroom Likeur

Koffieroom Likeur
Bestandele: 1 blikkie kondensmelk 170g blikkie ingedampte melk 7 ml vanielje geursel 10 ml sterk kitskoffiepoeier (aangemaak met bietjie kookwater) 12,5 ml gliserien 250 ml Whisky Lewer: lewer 500ml Metode: Meng bestanddele, gooi in ‘n bottel en verseĆ«l. Laat staan minstens 7 dae lank. Skud gereeld.
Read More: Koffieroom Likeur