Fluweel Likeur

Fluweel Likeur
Bestandele: 1 blik kondensmelk 1 blik Ideal melk 10ml vanilla 5ml sterk koffie 200ml whiskey Lewer: lewer 750ml Metode: Meng kondensmelk, Ideal melk en vanilla saam. Meng koffie met die whiskey en voeg by die melk mengsel. Klits goed en bedien of bottel en bêre in yskas.
Read More: Fluweel Likeur