Room Likeur

Room Likeur

Bestandele:

  • 1 blik kondensmelk
  • 250 ml vars room
  • 125 ml Whisky
  • 125 ml Brandewyn
  • 2 eiergele
  • 10 g donker sjokolade gesmelt
  • 12,5 ml vanielje geursel

Lewer:

  • lewer 750 ml

Metode:

Meng die bestanddele saam in ‘n menger of versapper.
Klits vir ongeveer 15 minute.
Hou koel en bedien.

TAGS:

Leave a Reply