Peperment Likeur

Peperment Likeur

Bestandele:

  • 250 ml suiker
  • 250 ml kookwater
  • 500 ml brandewyn
  • 45 ml rum
  • peperment geursel
  • groen voedsel kleursel

Lewer:

  • lewer 1.2l

Metode:

Kook die water en suiker saam tot dit n draad trek as die stroop tussen twee vingers getoets word.
Meng die stroop, brandewyn en rum en voeg die geursel by.
Voeg die kleursel by tot n helder groen kleur gekry word.

TAGS: