Koffieroom Likeur

Koffieroom Likeur

Bestandele:

  • 1 blikkie kondensmelk
  • 170g blikkie ingedampte melk
  • 7 ml vanielje geursel
  • 10 ml sterk kitskoffiepoeier (aangemaak met bietjie kookwater)
  • 12,5 ml gliserien
  • 250 ml Whisky

Lewer:

  • lewer 500ml

Metode:

Meng bestanddele, gooi in ‘n bottel en verseël.
Laat staan minstens 7 dae lank.
Skud gereeld.

TAGS:

Leave a Reply