Koffie Likeur

Koffie Likeur

Bestandele:

  • 500 ml water
  • 500 g wit suiker
  • 250 ml sterk swart koffie (moerkoffie)
  • 375 ml vodka
  • 375 ml rietspiritus (Cane)
  • 200 ml desertwyn
  • 25 ml vanielje geursel

Lewer:

  • lewer 1,7l

Metode:

Kook stroop van water en suiker, voeg dan koffie by en meng.
Laat afkoel.
Voeg vodka, rietspiritus, desertwyn en vanielje by.
Laat koud word.
Gooi in bottels en verseƫl.
Laat staan 3 – 4 weke voor gebruik.

TAGS:

Leave a Reply