Brandewyn Lemoen Likeur

Brandewyn Lemoen Likeur

Bestandele:

  • 3 groot lemoene
  • 250 ml verouderde brandewyn
  • 250 g suiker
  • 2 ml fyn koljander
  • 2 ml fyn kaneel

Lewer:

  • lewer 750 ml

Metode:

Rasper die lemoene se skille.
Druk 250 ml lemoensap uit.
Meng alle bestanddele en laat staan vir 2 dae lank.
Roer mengsel gereeld.
Giet mengsel deur doek en verwyder pulp.
Giet vloeistof in gesteriliseerde fles en verseƫl.
Bedien teen kamertemperatuur of verkoel.

TAGS:

Leave a Reply