Peperment Likeur

Peperment Likeur
Bestandele: 250 ml suiker 250 ml kookwater 500 ml brandewyn 45 ml rum peperment geursel groen voedsel kleursel Lewer: lewer 1.2l Metode: Kook die water en suiker saam tot dit n draad trek as die stroop tussen twee vingers getoets word. Meng die stroop, brandewyn en rum en voeg...
Read More: Peperment Likeur

Van der Hum Likeur

Van der Hum Likeur
Bestandele: 5 kruienaeltjies 1 stukkie heel kaneel 0,6 ml gerasperde neutmuskaat 30 ml fyn, gedroogde nartjieskil 500 ml brandewyn 250 ml suikerstroop 45 ml rum Lewer: lewer 1.0l Metode: Voeg die speserye en skil by die brandewyn en laat dit n maand lank staan. Syg dit dan deur n...
Read More: Van der Hum Likeur

Fluweel Likeur

Fluweel Likeur
Bestandele: 1 blik kondensmelk 1 blik Ideal melk 10ml vanilla 5ml sterk koffie 200ml whiskey Lewer: lewer 750ml Metode: Meng kondensmelk, Ideal melk en vanilla saam. Meng koffie met die whiskey en voeg by die melk mengsel. Klits goed en bedien of bottel en bêre in yskas.
Read More: Fluweel Likeur

Koffie Likeur

Koffie Likeur
Bestandele: 500 ml water 500 g wit suiker 250 ml sterk swart koffie (moerkoffie) 375 ml vodka 375 ml rietspiritus (Cane) 200 ml desertwyn 25 ml vanielje geursel Lewer: lewer 1,7l Metode: Kook stroop van water en suiker, voeg dan koffie by en meng. Laat afkoel. Voeg vodka, rietspiritus,...
Read More: Koffie Likeur

Room Likeur

Room Likeur
Bestandele: 1 blik kondensmelk 250 ml vars room 125 ml Whisky 125 ml Brandewyn 2 eiergele 10 g donker sjokolade gesmelt 12,5 ml vanielje geursel Lewer: lewer 750 ml Metode: Meng die bestanddele saam in ‘n menger of versapper. Klits vir ongeveer 15 minute. Hou koel en bedien.
Read More: Room Likeur

Koffieroom Likeur

Koffieroom Likeur
Bestandele: 1 blikkie kondensmelk 170g blikkie ingedampte melk 7 ml vanielje geursel 10 ml sterk kitskoffiepoeier (aangemaak met bietjie kookwater) 12,5 ml gliserien 250 ml Whisky Lewer: lewer 500ml Metode: Meng bestanddele, gooi in ‘n bottel en verseël. Laat staan minstens 7 dae lank. Skud gereeld.
Read More: Koffieroom Likeur

Brandewyn Lemoen Likeur

Brandewyn Lemoen Likeur
Bestandele: 3 groot lemoene 250 ml verouderde brandewyn 250 g suiker 2 ml fyn koljander 2 ml fyn kaneel Lewer: lewer 750 ml Metode: Rasper die lemoene se skille. Druk 250 ml lemoensap uit. Meng alle bestanddele en laat staan vir 2 dae lank. Roer mengsel gereeld. Giet mengsel...
Read More: Brandewyn Lemoen Likeur