Mampoer Kampioenskappe – 2 Junie 2016
Category: Mampoer, Nuus Brief, Witblits
KULTUURSTOKERSGILDE MAMPOERFEES 4 JUNIE 2016, MET MAMPOER-KAMPIOENSKAPPE OP DONDERDAG 2 JUNIE. Inleiding: Ons nooi alle kultuurstokers en Artikel 116 stokers in Suid Afrika om deel te neem aan die Nasionale Mampoerkampioenskappe te Willem Prinsloo Landboumuseum, Rayton Pretoria, vanaf 1 Junie tot 4 Junie 2016. Die doel van die mampoerfees...
Read More: Mampoer Kampioenskappe – 2 Junie 2016