Home Witblits Dagboek Mampoer Kontakte

Free Fax to Email - Powered by FaxIT.co.za

 

Mampoer
Mampoer Gilde Tuisblad
Meer oor die Mampoer Gilde
Die kuns van Mampoer Stook
Mampoer Gilde - Stokers Lede
Mampoer Gilde Dagboek, Nuus & Gebeure
Kontak Ons

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
Mampoer

Welkom by die Landbou Mampoer Stokers Gilde

 
 

Mampoer en Witblits Klas wenners

Mampoer, Witblits en die Kultuur

 
 


Die Amerikaners noem dit “moonshine” , die Duitsers noem dit “Snaps”, die Switsers noem dit “Kirsch” en die Iere verwys daarna as “Poteen”. In Suid-Afrika is dit meer bekend as Mampoer in die ou Transvaal en Witblits in die ou Kaap.

 

Mampoer en Witblits, wat `n groot deel uitmaak van die kleurvolle Kultuur van Suid-Afrika, het tradisioneel, volgens oorlewering, saam van die Kaap na die Noorde getrek en is destyds op verskeie plase agter die dam gestook.

 

Op 5 Maart 1983 is die Kultuur Stokers Gilde in die lewe geroep om om te sien na die voortbestaan en uitbouing van hierdie kultuur wat kommersieël bedreig word.

 

Daar word jaarliks `n Mampoer fees gehou, deur die Kultuur Stoker Gilde van Suid Afrika, waar die gesoute Stokers lede hul “dop” kom wys en hul passie vir hierdie kultuur, met ons mede Suid-Afrikaners kan deel.

 
 

Mampoer en Witblits Klas wenners

Gilde dagboek op Facebook

 

Find us on FacebookKom woon die jaarlikse mampoer
fees by. Volg ons op Facebook en laat die Gilde jou ophoogte hou van belangrike gebeure!
Mampoer & Witblits

 

 

Mampoer en Witblits Klas wenners

Mampoer & Witblits Klas Wenners

 

Mampoer & Witblits klas wenners GalleryKom ontmoet die klaswenners & gesoute stokers van die jaar en deel in hul passie vir die stook van mampoer & witblits kultuurMampoer & Witblits

 

 
GildeMampoerKuns van StookWitblitsLedeMampoerDagboekWitblitsGalleryMampoerKontakte